Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 9:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

of ná twee dae of ’n maand of langer — as die wolk lank oor die tabernakel bly, het die kinders van Israel in die laer gestaan en nie weggetrek nie; en as dit optrek, het hulle weggetrek.

Lees volledige hoofstuk Númeri 9

Kyk Númeri 9:22 in konteks