Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 9:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN op die dag toe hulle die tabernakel opgerig het, het die wolk die tabernakel van die tent van die Getuienis oordek, en in die aand was dit oor die tabernakel soos ’n gedaante van vuur, tot die môre toe.

Lees volledige hoofstuk Númeri 9

Kyk Númeri 9:15 in konteks