Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 8:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit was die maaksel van die kandelaar: dryfwerk uit goud; selfs sy voetstuk en sy blomme was dryfwerk; volgens die beeltenis wat die Here aan Moses getoon het, so het hy die kandelaar gemaak.

Lees volledige hoofstuk Númeri 8

Kyk Númeri 8:4 in konteks