Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 8:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Moses en Aäron en die hele vergadering van die kinders van Israel het met die Leviete gedoen net soos die Here Moses aangaande die Leviete beveel het; so het die kinders van Israel met hulle gedoen.

Lees volledige hoofstuk Númeri 8

Kyk Númeri 8:20 in konteks