Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 7:70-74 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

70. een bokram as sondoffer;

71. en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Ahiëser, die seun van Ammísaddai.

72. Op die elfde dag die owerste van die kinders van Aser, Págiël, die seun van Ogran.

73. Sy offer was: een silwerskottel, honderd-en-dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;

74. een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;

Lees volledige hoofstuk Númeri 7