Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 7:40-45 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

40. een bokram as sondoffer;

41. en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Selúmiël, die seun van Surísaddai.

42. Op die sesde dag die owerste van die kinders van Gad, Éljasaf, die seun van Réhuel.

43. Sy offer was: een silwerskottel, honderd-en-dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;

44. een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;

45. een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;

Lees volledige hoofstuk Númeri 7