Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 7:26-31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

26. een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;

27. een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;

28. een bokram as sondoffer;

29. en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Elíab, die seun van Helon.

30. Op die vierde dag die owerste van die kinders van Ruben, Elísur, die seun van Sedéür.

31. Sy offer was: een silwerskottel, honderd-en-dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;

Lees volledige hoofstuk Númeri 7