Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 5:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as hy haar die water laat drink het, dan sal, as sy haar verontreinig en teen haar man troubreuk begaan het, die water wat die vloek bring, as bitter smart in haar ingaan, en haar skoot sal opswel en haar heup inval; en die vrou sal onder haar volk ’n vervloeking wees.

Lees volledige hoofstuk Númeri 5

Kyk Númeri 5:27 in konteks