Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 5:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan moet die man sy vrou na die priester bring, en hy moet haar offer vir haar saambring: ’n tiende van ’n efa garsmeel; hy moet daar geen olie op giet en geen wierook daar byvoeg nie, omdat dit ’n spysoffer van jaloersheid is, ’n gedenkoffer wat die ongeregtigheid in gedagtenis bring.

Lees volledige hoofstuk Númeri 5

Kyk Númeri 5:15 in konteks