Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 4:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle moet ook al die gereedskap neem waarmee hulle diens in die heiligdom doen, en dit op ’n pers doek neerlê en met ’n dekkleed van robbevelle toemaak en dit op die draagbaar sit.

Lees volledige hoofstuk Númeri 4

Kyk Númeri 4:12 in konteks