Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 4:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN die Here het met Moses en Aäron gespreek en gesê:

2. Neem die volle getal van die seuns van Kehat op, onder die seuns van Levi uit, volgens hulle geslagte, volgens hulle families,

3. van dertig jaar oud en daarbo, tot vyftig jaar, almal wat dienspligtig is, om werk by die tent van samekoms te verrig.

Lees volledige hoofstuk Númeri 4