Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 33:42-51 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

42. En hulle het van Sálmona af opgebreek en laer opgeslaan in Punon.

43. En hulle het van Punon af opgebreek en laer opgeslaan in Obot.

44. En hulle het van Obot af opgebreek en laer opgeslaan in Ijje-Haäbárim, by die grens van Moab.

45. En hulle het van Ijjim af opgebreek en laer opgeslaan in Dibon-Gad.

46. En hulle het van Dibon-Gad af opgebreek en laer opgeslaan in Almon-Diblataim.

47. En hulle het van Almon-Diblataim af opgebreek en laer opgeslaan in die gebergte Abárim, voor Nebo.

48. En hulle het van die gebergte Abárim af opgebreek en laer opgeslaan in die vlaktes van Moab, by die Jordaan van Jérigo.

49. En hulle het laer opgeslaan by die Jordaan van Bet-Hajésimot af tot by Abel-Hassittim, in die vlaktes van Moab.

50. En die Here het met Moses gespreek in die vlaktes van Moab, by die Jordaan van Jérigo, en gesê:

51. Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle deur die Jordaan in die land Kanaän intrek,

Lees volledige hoofstuk Númeri 33