Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 32:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die land voor die aangesig van die Here onderwerp is, en julle daarna teruggaan, dan sal julle vrygestel wees voor die Here en voor Israel, en hierdie land sal vir julle ’n besitting word voor die aangesig van die Here.

Lees volledige hoofstuk Númeri 32

Kyk Númeri 32:22 in konteks