Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 32:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die toorn van die Here het teen Israel ontvlam, en Hy het hulle veertig jaar lank in die woestyn laat rondswerwe, totdat die hele geslag verteer was wat kwaad gedoen het in die oë van die Here.

Lees volledige hoofstuk Númeri 32

Kyk Númeri 32:13 in konteks