Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 31:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En julle, slaan sewe dae lank ’n kamp op buitekant die laer; elkeen wat ’n mens gedood en elkeen wat aan ’n gesneuwelde geraak het — julle moet jul op die derde dag en op die sewende dag ontsondig, julle en jul gevangenes.

Lees volledige hoofstuk Númeri 31

Kyk Númeri 31:19 in konteks