Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 30:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as haar vader haar terughou op die dag dat hy daarvan hoor, sal al haar geloftes en elke onthouding waartoe sy haarself verbind het, nie van krag wees nie; en die Here sal haar dit vergewe, omdat haar vader haar teruggehou het.

Lees volledige hoofstuk Númeri 30

Kyk Númeri 30:5 in konteks