Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 3:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want al die eersgeborenes is myne: op die dag toe Ek al die eersgeborenes in Egipteland getref het, het Ek al die eersgeborenes in Israel vir My geheilig, mense sowel as diere; hulle moet myne wees. Ek is die Here.

Lees volledige hoofstuk Númeri 3

Kyk Númeri 3:13 in konteks