Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 29:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

behalwe die brandoffer van die nuwemaan en die spysoffer wat daarby behoort, en die voortdurende brandoffer en die spysoffer wat daarby behoort, en hulle drankoffers volgens die daarvoor geldende voorskrif — tot ’n lieflike geur, ’n vuuroffer aan die Here.

Lees volledige hoofstuk Númeri 29

Kyk Númeri 29:6 in konteks