Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 29:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op die vyftiende dag van die sewende maand moet daar vir julle ’n heilige samekoms wees; géén beroepswerk mag julle doen nie, maar julle moet sewe dae lank vir die Here ’n fees vier.

Lees volledige hoofstuk Númeri 29

Kyk Númeri 29:12 in konteks