Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 27:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy moet voor die priester Eleásar staan, dat dié vir hom die beslissing van die Urim kan vra voor die aangesig van die Here; volgens sy uitspraak moet hulle uittrek en volgens sy uitspraak moet hulle intrek, hy en al die kinders van Israel saam met hom en die hele vergadering.

Lees volledige hoofstuk Númeri 27

Kyk Númeri 27:21 in konteks