Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 27:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as sy vader geen broers het nie, moet julle sy erfdeel aan sy bloedverwant gee wat naaste aan hom is uit sy geslag, en dié moet dit in besit neem. En dit moet vir die kinders van Israel ’n regsinsetting wees, soos die Here Moses beveel het.

Lees volledige hoofstuk Númeri 27

Kyk Númeri 27:11 in konteks