Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 26:23-25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

23. Die seuns van Íssaskar volgens hulle geslagte: van Tola die geslag van die Tolaïete; van Puwa die geslag van die Puniete;

24. van Jasub die geslag van die Jasubiete; van Simron die geslag van die Simroniete.

25. Dit is die geslagte van Íssaskar volgens hulle geteldes, vier-en-sestigduisend-driehonderd.

Lees volledige hoofstuk Númeri 26