Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 22:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe antwoord Bíleam die Engel van die Here: Ek het gesondig, want ek het nie geweet dat U teenoor my in die pad gestaan het nie. Maar nou, as dit verkeerd is in u oë, sal ek teruggaan.

Lees volledige hoofstuk Númeri 22

Kyk Númeri 22:34 in konteks