Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 21:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

o Put wat die vorste gegrawe het, wat die edeles van die volk gedelf het, met die septer, met hulle stawe! — En uit die woestyn uit na Mattána toe;

Lees volledige hoofstuk Númeri 21

Kyk Númeri 21:18 in konteks