Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 21:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE die Kanaäniet, die koning van Arad, wat in die Suidland gewoon het, hoor dat Israel met die pad van Átarim kom, het hy teen Israel geveg en sommige van hulle as gevangenes weggevoer.

Lees volledige hoofstuk Númeri 21

Kyk Númeri 21:1 in konteks