Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 18:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy moet ook met die Leviete spreek en aan hulle sê: As julle van die kinders van Israel die tiendes neem wat Ek aan julle van hulle as jul erfdeel gegee het, moet julle daarvan ’n offergawe aan die Here afgee, ’n tiende van die tiende.

Lees volledige hoofstuk Númeri 18

Kyk Númeri 18:26 in konteks