Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 18:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die tiendes van die kinders van Israel wat hulle aan die Here as offergawe afgee, gee Ek aan die Leviete as erfdeel. Daarom het Ek aangaande hulle gesê: Hulle moet onder die kinders van Israel geen erfdeel kry nie.

Lees volledige hoofstuk Númeri 18

Kyk Númeri 18:24 in konteks