Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 18:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die eersgeborene van ’n bees of die eersgeborene van ’n skaap of die eersgeborene van ’n bok moet jy nie loskoop nie; heilig is hulle; hulle bloed moet jy uitgooi teen die altaar en hulle vet aan die brand steek as ’n vuuroffer van lieflike geur aan die Here.

Lees volledige hoofstuk Númeri 18

Kyk Númeri 18:17 in konteks