Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 16:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n aandenking vir die kinders van Israel, sodat ’n onbevoegde wat nie uit die nageslag van Aäron is nie, nie sal nader kom om reukwerk voor die aangesig van die Here aan die brand te steek nie; sodat hy nie word soos Korag en sy bende nie, soos die Here aan hom deur die diens van Moses gesê het.

Lees volledige hoofstuk Númeri 16

Kyk Númeri 16:40 in konteks