Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 15:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Spreek met die kinders van Israel en sê aan hulle, hulle moet vir hulle klossies maak aan die hoeke van hul klere, in hulle geslagte, en aan die hoekklossies ’n draad van pers stof vasbind.

Lees volledige hoofstuk Númeri 15

Kyk Númeri 15:38 in konteks