Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 15:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan moet die hele vergadering, as dit buiten wete van die vergadering, in swakheid gebeur het, een jong bul berei vir ’n brandoffer as lieflike geur aan die Here, met die spysoffer en die drankoffer wat volgens voorskrif daarby behoort; en een bokram as sondoffer.

Lees volledige hoofstuk Númeri 15

Kyk Númeri 15:24 in konteks