Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 15:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wat die vergadering aangaan, een en dieselfde insetting geld vir julle en vir die vreemdeling wat by julle vertoef. ’n Ewige insetting in julle geslagte is dit: soos julle, so moet die vreemdeling voor die aangesig van die Here wees.

Lees volledige hoofstuk Númeri 15

Kyk Númeri 15:15 in konteks