Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 12:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Mond tot mond spreek Ek met hom, en deur aanskouing en nie deur duister woorde nie; en hy sien die verskyning van die Here. Waarom het julle dan nie gevrees om teen my kneg, teen Moses, te spreek nie?

Lees volledige hoofstuk Númeri 12

Kyk Númeri 12:8 in konteks