Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 11:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het die Here neergedaal in die wolk en met hom gespreek; en Hy het van die Gees wat op hom was, afgesonder en op die sewentig oudstes gelê. En terwyl die Gees op hulle rus, het hulle geprofeteer; maar daarna nie meer nie.

Lees volledige hoofstuk Númeri 11

Kyk Númeri 11:25 in konteks