Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 11:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En aan die volk moet jy sê: Heilig julle teen môre; dan sal julle vleis eet. Want julle het voor die ore van die Here geween en gesê: Wie sal vir ons vleis gee om te eet? want dit was vir ons goed in Egipte. Daarom sal die Here vir julle vleis gee, en julle sal eet.

Lees volledige hoofstuk Númeri 11

Kyk Númeri 11:18 in konteks