Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 11:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die Here aan Moses: Bring vir My sewentig manne uit die oudstes van Israel bymekaar, van wie jy weet dat hulle oudstes van die volk en sy opsigters is, en bring hulle by die tent van samekoms, dat hulle daar by jou kan staan.

Lees volledige hoofstuk Númeri 11

Kyk Númeri 11:16 in konteks