Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 11:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die volk het hulle voor die ore van die Here beklaag dat dit sleg gaan. En toe die Here dit hoor, het sy toorn ontvlam, en die vuur van die Here het onder hulle gebrand en het gewoed aan die kant van die laer.

Lees volledige hoofstuk Númeri 11

Kyk Númeri 11:1 in konteks