Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 9:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

U is alleen die Here, Ú het die hemel, die hoogste hemel en al sy leërskare, gemaak, die aarde en alles wat daarop is, die seë en alles wat daarin is, en U hou dit alles in die lewe, en die leër van die hemel buig hulle voor U neer.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 9

Kyk Nehemía 9:6 in konteks