Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 9:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die kinders het ingegaan en die land in besit geneem, en U het die inwoners van die land, die Kanaäniete, voor hulle onderwerp en dié in hulle hand gegee, hulle konings sowel as die volke van die land, om met hulle te handel soos hulle dit goedvind.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 9

Kyk Nehemía 9:24 in konteks