Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 9:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

het U in u grote barmhartigheid hulle tog nie verlaat in die woestyn nie; die wolkkolom het nie bedags van hulle gewyk om hulle op die pad te lei nie, en die vuurkolom ook nie snags om vir hulle die pad te verlig waar hulle langs moes trek nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 9

Kyk Nehemía 9:19 in konteks