Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 8:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die volk het uitgetrek en dit gebring en vir hulle hutte gemaak, elkeen op sy dak en op hulle erwe en in die voorhowe van die huis van God en op die plein van die Waterpoort en op die plein van die Efraimspoort.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 8

Kyk Nehemía 8:17 in konteks