29. die manne van Kirjat-Jeárim, Kefíra en Béërot, sewehonderd-drie-en-veertig;
30. die manne van Rama en Geba, seshonderd-een-en-twintig;
31. die manne van Migmas, honderd-twee-en-twintig;
32. die manne van Bet-el en Ai, honderd-drie-en-twintig;
33. die manne van die ander Nebo, twee-en-vyftig;
34. die kinders van die ander Elam, duisend-tweehonderd-vier-en-vyftig;
35. die kinders van Harim, driehonderd-en-twintig;