27. die manne van Ánatot, honderd-agt-en-twintig;
28. die manne van Bet-Asmáwet, twee-en-veertig;
29. die manne van Kirjat-Jeárim, Kefíra en Béërot, sewehonderd-drie-en-veertig;
30. die manne van Rama en Geba, seshonderd-een-en-twintig;
31. die manne van Migmas, honderd-twee-en-twintig;
32. die manne van Bet-el en Ai, honderd-drie-en-twintig;
33. die manne van die ander Nebo, twee-en-vyftig;
34. die kinders van die ander Elam, duisend-tweehonderd-vier-en-vyftig;
35. die kinders van Harim, driehonderd-en-twintig;
36. die kinders van Jérigo, driehonderd-vyf-en-veertig;
37. die kinders van Lod, Hadid en Ono, sewehonderd-een-en-twintig;
38. die kinders van Sénaä, drieduisend-negehonderd-en-dertig.
39. Die priesters: die kinders van Jedája, van die huis van Jésua, negehonderd-drie-en-sewentig;
40. die kinders van Immer, duisend-twee-en-vyftig;
41. die kinders van Pasgur, duisend-tweehonderd-sewen-en-veertig;
42. die kinders van Harim, duisend-en-sewentien.
43. Die Leviete: die kinders van Jésua, van Kádmiël, van die kinders van Hodéwa, vier-en-sewentig.
44. Die sangers: die kinders van Asaf, honderd-agt-en-veertig.