Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 6:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe ek in die huis van Semája, die seun van Delája, die seun van Mehetábeël kom, terwyl hy verhinder was, sê hy: Laat ons saamkom in die huis van God, binne-in die tempel, en laat ons die deure van die tempel toesluit; want hulle kom om u dood te maak, ja, hulle sal in die nag kom om u dood te maak.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 6

Kyk Nehemía 6:10 in konteks