Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 5:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en aan hulle gesê: Óns het ons Joodse broers wat aan die heidene verkoop was, na ons vermoë losgekoop; en tog verkoop júlle jul broers, sodat hulle hul aan ons moet verkoop. En hulle het geswyg en geen antwoord gevind nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 5

Kyk Nehemía 5:8 in konteks