Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 4:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar toe Sanbállat en Tobía en die Arabiere en die Ammoniete en die Asdodiete hoor dat die verbetering aan die mure van Jerusalem vorder, dat die skeure begin toeraak, het hulle baie kwaad geword.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 4

Kyk Nehemía 4:7 in konteks