Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 4:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en voor sy broers en die leër van Samaría gespreek en gesê: Wat maak die magtelose Jode? Sal ’n mens hulle laat begaan? Sal hulle offer? Sal hulle dit vandag nog voltooi? Sal hulle die klippe uit die grondhope lewendig maak, al is dit deur brand verniel?

Lees volledige hoofstuk Nehemía 4

Kyk Nehemía 4:2 in konteks