Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 3:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ná hom het Nehemía, die seun van Asbuk, owerste van die halwe distrik Bet-Sur, tot teenoor die Dawidsgrafte herstel en tot by die kunstig aangelegde dam en tot by die huis van die helde.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 3

Kyk Nehemía 3:16 in konteks