Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 2:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en aan die koning gesê: Mag die koning ewig lewe! Waarom sou my aangesig nie bedroef wees nie, terwyl tog die stad waar my vaders begrawe is, woes lê en sy poorte deur vuur verteer is?

Lees volledige hoofstuk Nehemía 2

Kyk Nehemía 2:3 in konteks