Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 2:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek vertel hulle van die hand van my God wat goed was oor my, en ook van die woorde van die koning wat hy my gesê het. En hulle sê: Ons sal ons klaarmaak en bou! En hulle het hulle hande sterk gemaak vir die goeie werk.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 2

Kyk Nehemía 2:18 in konteks